Maluti

Maluti is ‘n plaaslike koerant in Afrikaans en Engels wat elke Woensdag gratis aan inwoners in Bethlehem en agente in Reitz, Harrismith, Senekal, Fouriesburg en Clarens versprei word. Webwerf: www.malutinews.co.za

Statistieke

  • SIRKULASIE
  • LESERSTAL
  • TWITTER-VOLGELINGE
  • Facebook Likes

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Lynda Greyling 058 303 5411
Senior-verkoopsbestuurder Augnischa van Eck 057 357 1304
Verkoopsbestuurder Coleen Cilliers 058 303 5411