Meyerton Ster

Meyerton Ster is ’n plaaslike koerant in Afrikaans en Engels wat elke Dinsdag gratis in Meyerton, Golfpark, Extension 6, Henley on Klip, Kookrus, Rothdene, Riversdale, Daleside, Redan, Randvaal, Small Farms, Industry ext. 1 & 2, Groendenne en Vaalmarina versprei word.

Statistieke

  • SIRKULASIE

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Retha Fichat 016 950 7070
Sakebestuurder Thys Foord 016 950 7065
Advertensiebestuurder Ame van Rooyen 016 950 7012
Verkoopsbestuurder Catherine Sekati 016 950 7067