PE Express

PE Express is ‘n plaaslike koerant in Engels en Afrikaans wat elke Woensdag gratis in Port Elizabeth se metropolitaanse gebied versprei word. Webwerf: www.pe-express.co.za

Bron vir sirkulasie: ABC Q3 2017 (Julie – Sept 2017)
Bron vir leserstal: Compass24 2015

Statistics

  • Circulation
  • Readership

Die span

Position Naam E-pos adres Phone
Redakteur Elizabeth Giliomee 041 503 6057