Uvo Lwethu Express

Die Uvo Lwethu Express is ’n plaaslike koerant in Engels en Xhosa wat elke Woensdag gratis in Bizana, Flagstaff, Lusikisiki, Ntabankulu, Mount Ayliff, Mount Frere en Port St. Johns versprei word. Webwerf: www.uvoexpress.co.za

Statistieke

  • SIRKULASIE
  • LESERSTAL

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Greg Nota