Ons visie "To live, love, learn and leave a legacy" het ons genoodsaak om op SMILE en IDEM se sterk punte te bou en 'n maatskappy te vorm wat nou meer LTSM aan meer ouers en onderwysers in ons land as ooit tevore in ons land en oorsee te verskaf. In 2008 het ons wegbeweeg van die direkte bemarkingsmodel en verskaf nou produkte aan skryfbehoeftehandelaars, boekwinkels en kleinhandelaars. Onderwysers in al die provinsies kan nou enige van die 14 spesiaal-verpakte stelle van ons katalogusse wat deur die regering goedgekeur is deur hul distrikskantoor bestel.
Kontak ons
Naam: Via Afrika Smile-hoofkantoor
Telefoon: +27 11 477 1013
Faks: +27 11 477 5213
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien






