Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Beeld

Beeld is ‘n Afrikaanse dagblad wat ses dae ‘n week in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en KwaZulu-Natal versprei word. Die hoofkoerant fokus op plaaslike, nasionale en internasionale nuus met die jongste sportnuus in Sport24 en insiggewende sakeberiggewing en markaanwysers in Sake24. Onderwerpe soos mode, skoonheid, gesondheid en kos word gedek in Pols, die leefstyl-afdeling. Daar is ook daagliks 'n kunsblad. ‘n TV-gids verskyn Donderdae met sewe dae se TV-programme en kykhoogtepunte.

Webtuiste: www.beeld.com

Twee bylae verskyn gedurende die week – Jip bied op Maandae nuus vir tieners asook sportuitslae van skole en jeugklubs en Motors bied op Donderdae nuus oor die plaaslike en internasionale motorbedryf. Vrydag! skop die naweek af met uitgebreide vermaaknuus – van die jongste rolprentuitreikings tot restaurantresensies. Saterdae word NaweekBeeld gepubliseer met twee bykomende bylae – NaweekPlus en BY. NaweekPlus is ‘n leefstylbylaag wat fokus op reis, kos, tuinmaak en die buitelewe. BY bied meningspeilings, nuusontledings en profiele. Streeksgebonde nuus is die hooffokus van die streeksbylae WesBeeld, Oos-RandBeeld, Tshwane-Beeld, Mpumalanga-Beeld en Noordwes-Beeld. Huisgids verskyn een keer per week met eiendomsnuus rakende die Pretoria-omgewing.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Peet Kruger

Telefoon: +27 (0)11 713 9196

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoof van kantoor in Pretoria

Naam: Sarel Van Der Walt

Telefoon: +27 (0)12 424 6142

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Barnard Beukman

Telefoon: +27 (0)11 713 9495

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensiebestuurder

Naam: Lita de Bastos

Telefoon: +27 (0)11 713 9507

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Sirkulasiebestuurder

Naam: Renier van Wyk

Telefoon: +27 (0)11 713 9395

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsbestuurder

Naam: Margarethe Booysen

Telefoon: +27 (0)11 713 9513

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies (Johannesburg)

Telefoon: +27 (0)11 713 9423

Posisie: Advertensies (Pretoria)

Telefoon: +27 (0)12 424 6022