Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

City Press

City Press is 'n nasionale Sondagkoerant met 'n weeklikse leserstal van meer as 1,7 miljoen* (*AMPS 2011 AB) en bevat nuus oor Suid-Afrika, die kontinent en die res van die wêreld. Die koerant het aparte Sport-, Sake- en Loopbane-afdelings, asook 'n menings- en analise-afdeling, Voices. Die koerant spog met bekroonde joernaliste en maatskaplike verslaggewers as medewerkers. Dit bevat ook 'n ponieformaat-vermaakbylae, bekend as 7 en is die enigste Sondagkoerant met 'n leefstyl-glanstydskrif, I magazine, wat onlangs van stapel gestuur is.

Die hoofredakteur, Ferial Haffajee, is sedert 2009 in beheer van sake en is die eerste swart vrou wat as redakteur van 'n invloedryke Suid-Afrikaanse koerant aangestel is; sy dien op die direksie van die Internasionale Persinstituut en die Internasionale Vroue-mediastigting. City Press het in Maart 2012 sy 30ste bestaansjaar gevier.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Minette Ferreira

Telefoon: +27 (0)11 877 6019

Faks: +27 (0)11 877 6020

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoofredakteur

Naam: Ferial Haffajee

Telefoon: +27 (0)11 713 9521

Faks: +27 (0)11 713 9629

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensieverkope-bestuurder

Naam: Ané Honiball

Telefoon: +27 (0)11 877 6085

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensieverkope-bestuurder

Naam: Gadija Simjee

Telefoon: +27 (0)11 877 6147

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Handelsmerkbestuurder

Naam: Siphokazi Mabo

Telefoon: +27 (0)11 713 9751

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Nasionale Sakebestuurder: Ads 24

Naam: Shane Jacobs

Telefoon: +27 (0)11 259 1713

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0861 248 977