Business in Durban

Business in Durban plaas die soeklig op prominente rolspelers op besigheidsvlak, verken opwindende ontwikkelings in die stad, verskaf besigheidsbrokkies en -profiele en voeg 'n kleurvolle mengsel van lewensstylelemente soos lekker eet, musiek, sosiale geleenthede en sake-ontbyte by die mengsel. Die tydskrif beoog om kommunikasiekanale tussen invloedryke besighede en die industrieë in Durban oop te maak, verhoudings tussen besighede en die stad te verbeter, om Durban plaaslik en oorsee te bevorder, en om bande tussen susterstede en ander rolspelers op die kontinent te ontwikkel.

Adverteerders kry die geleentheid om ingesluit te word in hierdie eksklusiewe publikasie met 'n sirkulasie van 9 000 en sodoende hul handelsmerke en verbintenisse op die hoogste vlak te versterk. Die tydskrif bereik die regte mark deur die gebruik van 'n gevestigde en effektiewe verspreidingskanaal. Business in Durban word gepos aan geregistreerde sake-eienaars in die stad en geselekteerde BBPs, insluitend nasionale en internasionale sake-organisasies, buitelandse ambassades en handelskantore; Suid-Afrikaanse stadsbestuurders en ook susterstede soos New Orleans, Chicago en Leeds.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: David Wightman

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Tim Lombard

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Streeksverkoopsbestuurder

Naam: Tracy Linden

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien