Crawford Times

Crawford is Suid-Afrika se grootste privaatskolegroep, met 18 kampusse regoor Gauteng en KZN. Famous Publishing publiseer die kwartaallikse tydskrif Crawford Times, wat indiwiduele studente en skole se prestasies onder die loep neem. Nege duisend kopieë van die Crawford Times word gedruk en per hand aan die indiwiduele Crawford studente, onderwysers en ouers uitgedeel. Die tydskrif bied aan adverteerders 'n ideale medium om die Crawford ouers (LSM10 +), die studente (ouderdomme 2 - 18 jaar) en die uitgebreide families (top inkomstegroep) te bereik.

Kontak ons

Posisie: Uitgewer

Naam: Tim Lombard

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Projekkoördineerder & Verkoopsbestuurder

Naam: Robyn Hulley

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Sirkulasie: 9 000
  • Frekwensie: Vier uitgawes per jaar
  • Verspreiding: Gratis aan alle CrawfordSchools™
  • LSM:  9/10+
  • Size: A4