The Ridge

The Ridge is 'n gratis lewensstylpublikasie geskep vir die inwoners, werknemers en sake-eienaars van die eksklusiewe residensiële landgoedere en kantoorontwikkelings in Umhlanga en La Lucia Ridge, en die mense langs die Umhlanga kus tot by Ballito. Dit onderskryf ekonomiese ontwikkeling, help bevorder die vertroue in die streek, en is 'n nuttige hulpmiddel in die aantrek van beleggers. Die aktuele, stylvolle en luukse benadering maak dit verfrissend anders as enige ander huidige publikasie.

The Ridge is gemik op die welgestelde en kritiese leser.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Doody Adams

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Tim Lombard

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Streek-verkoopsbestuurder

Naam: Tracy Linden

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoof-verkoopsbestuurder

Naam: Claire Veitch

Telefoon: 031 533 7600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Sirkulasie:  21 000
  • Frekwensie: Ses uitgawes per jaar
  • Verspreiding:  Besighede en inwoners (insluitende veilige komplekse en landgoedere) in die Umhlanga, La Lucia, Durban Noord en Ballito omgewing en word gepos aan Zimbali inwoners
  • LSM Profiel:  LSM 9/10+
  • Grootte:  A4
  • ABC Gesertifiseer: Ja