Finweek

Finweek is 'n gesaghebbende finansiële weekblad wat op die boonste deel van die mark gemik is. Hierdie tydskrif, met sy sterk span finansiële joernaliste, verskaf gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede, asook van breër kwessies wat die sakewêreld raak, soos aktuele en makro-ekonomiese sake.

Kontak ons

Posisie: Uitgewer

Naam: Reinard du Plessis

Telefoon: +27 (0)11 263 4721

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Marc Ashton

Telefoon: +27 (0)11 217 3062

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Finweek-sirkulasie: 29 451 (ABC Oktober 2009 - Desember 2009)
  • Finweek-leserskap: 89 000 (Januarie 2009 - Desember 2009)
  • Finweek-lesers het die hoogste gemiddelste persoonlike inkomste ((R15 562)  en die hoogste huishoudelike inkomste (R21 480) van alle AMPS-gelyste tydskrifte (AMPS Julie 2008 – Junie 2009)