SA Jagter

SA HUNTER/JAGTER is Afrika se grootste jagpublikasie. Dit is meer as 10 jaar gelede gestig en bedien nie net die jagter nie, maar ook die wildboer. Verskeie belangrike inligting soos skootplasing, verskillende spesies, jaglisensies en baie ander algemene inligting wat die jagter en wildboer benodig, word in die artikels vervat. Die tydskrif was as een van die 16 “Top Print performers” vir 2008 aangwys. Die SA HUNTER/JAGTER word deur supermarkte, CNA’s en ander vooraanstaande nuusagentskappe versprei.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: André van Dyk

Telefoon: +27 (0) 12 424 6401

Faks: +27 (0) 12 424 6408

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien