Bicycling

Bicycling  is die plaaslike weergawe van die wêreld se topverkoper onder Amerikaanse fietsrytydskrifte, Bicycling en Mountain Bike. Die tydskrif is in Februarie 2003 bekend gestel en word tweemaandeliks uitgegee. Dit is gemik op die snelgroeiende fietsrymark. Bicycling SA verskaf topgehalte inhoud aan die fietsry-entoesias, en span internasionale en plaaslike kundigheid in om 'n balans van oefentegnieke en inligting oor fiksheid, tegnologieverslae en wedrennuus, en vele meer te bied. Bicycling is ook die amptelike tydskrif van die Trapkragvereniging en die Cape Argus Pick 'n Pay-fietstoer, wat jaarliks meer as 38 000 deelnemers lok. Bicycling is 'n publikasie van Touchline Media.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Mike Finch

Telefoon: 021 408 3831

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Nasionale Sleutelrekeningbestuurder: Rodale

Naam: Myles Kelsey

Telefoon: 021 443 9475

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsbestuurder

Naam: Liezl Julius

Telefoon: 021 408 3921

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Eugene Marais

Telefoon: +27 (0)31 533 7655

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0861 292 531