FHM

FHM is 11 jaar oud, en die FHM Desember 2009 (uitgawe 120) vier die ikoniese Suid Afrikaanse mediahandelsmerk se eerste dekade. FHM is gemik op Suid-Afrikaanse mans tussen 18 en 30 wat dit geniet om oor die interessante, soms gek en dikwels eienaardige dinge in die lewe soos gevaarlike werke, invloedryke mense, vermaakkeuses en baie gadgets, avontuur en ander guy things, asook, natuurlik, die wêreld se sexyste vroue te lees en te praat.

Webtuiste: fhm.co.za
Selfoonwebtuiste: m.fhm.co.za

FHM bied sy kenmerkende oneerbiedige sexy, snaakse, nuttige en relevante inhoud deur die medium van humor, en neem daarom homself nooit ernstig op nie, is meestal vol selfkritiek en is trots op sy plaaslike stem en klem.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Brendan Cooper

Telefoon: +27 (0)21 408 3999

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Mede-uitgewer

Naam: Mark Murphy

Telefoon: 021 408 1258

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Erin Viljoen

Telefoon: +27 (0)11 505 5642

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • FHM is 'n tydskrif vir mans, oor mans.
  • FHM vier vroue en slaag die girlfriend toets
  • FHM is 'n vertroude mediahandelsmerk wat 'n kortpad na die toekoms bied
  • FHM is nie weggooibaar nie

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 103 663