Runner's World

Runner's World word internasionaal erken as die voorste tydskrif vir drawwers, en die Suid-Afrikaanse uitgawe domineer ook die plaaslike mark. Die publikasie verskaf aan drawwers en gesondheidsentoesiaste deskundige raad oor oefening, motivering, eetgewoontes, beserings en toerusting. Wedloopkalenders- en verslae word ook ingesluit. Runner's World word gelees deur toegewyde drawwers en ander atlete wat dié sportsoort gebruik om hul fiksheid op peil te bring vir 'n verskeidenheid van sportsoorte.
Runner's World is 'n publikasie van Touchline Media.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Mike Finch

Telefoon: 021 408 3831

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Nasionale Sleutelrekeningbestuurder: Rodale

Naam: Myles Kelsey

Telefoon: +27 (0)21 443 9475

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsbestuurder

Naam: Marlene Marais

Telefoon: 021 408 3921

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Eugene Marais

Telefoon: +27(0)31 533 7655

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0861 786 646