Sports Illustrated

Sports Illustrated is die suksesvolste multisport-tydskrif in die Suid-Afrikaanse uitgewersgeskiedenis. Sports Illustrated prikkel en vermaak sportliefhebbers, en verskaf indiepte-, volledige dekking van sportaangeleenthede. Die tydskrif se jaarlikse stranddrag-uitgawe in November is nou die grootste multimedia-geleentheid in Suid-Afrika. Sports Illustrated is 'n publikasie van Touchline Media.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Ami Kapilevich

Telefoon: +27 (0)21 408 3812

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsbestuurder

Naam: Francois Malan

Telefoon: +27 (0)21 408 1228

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0861 455 878