TopCar

TopCar is 'n motortydskrif van wêreldgehalte wat motorliefhebbers die beste onafhanklike joernalistiek saam met pragtige fotografie en ontwerp bied. TopCar se redaksionele span skryf oor motors met passie, insig, gesag en geloofwaardighed, vreesloosheid en humor. TopCar is lief vir avontuur en vier innovasie en skoonheid. Hulle skryf stories uit 'n nuwe oogpunt, en toets motors op ander maniere. TopCar streef daarna om vermaaklik en maklik te wees om te lees.

Webtuiste: www.topcar.co.za
Selfoonwebtuiste: m.topcar.co.za

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Pierre Steyn

Telefoon: +27 (0)21 446 1032

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensieverkope-navrae

Naam: Brigitte Blanckenberg

Telefoon: +27 (0)11 322 0728

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsbestuurder

Naam: Francois Malan

Telefoon: +27 (0)21 408 1228

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • 51% van topCar’s se lesers is swart
  • Die gemiddelde ouderdom van 'n topCar-leser is 31

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 105 805