Die redaksionele mengsel sluit in gereedskap, fotografie, kos, boeke en reisnuus. Rubriekskrywers verskaf 'n tikkie nostalgie. Interaksie met lesers is 'n hoeksteen van die tydskrif - en sedert sy ontstaan word spesiale afdelings gewy aan lesers se briewe, stories en fotos. WEG! is in April 2004 bekendgestel en het vinnig die sirkulasie-markleier in die buitelug/reismark geword. Dit was opgevolg deur die bekendstelling van die Engelse sustertitel, go!. Die twee tydskryfte is 'n gesamentlike ABC titel.
Kontak ons
Posisie: Redakteur
Naam: Barnie Louw
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Bemarkingsbestuurder
Naam: Lynette Harding
Telefoon: 083 212 1876
Faks: 021 712 6712
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsbestuurder
Naam: Danie Nell
Telefoon: 011 2634725
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Vinnige Feite
- 80% van ons lesers val in LSM 8-10
- 36% van ons kopers is getroue intekenaars
- 83% van ons lesers hou elke uitgawe om later as verwysing te gebruik
- Die gemiddelde ourderdom van ons lesers is 41