WegSleep

WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Dit was eers as 'n kwartaallikse bylae van Weg! tydskrif gepubliseer. As 'n bylae is dit met soveel entoesiasme deur lesers begroet en het dit sirkulasie so versterk dat dit na die vierde uitgawe as 'n losstaande onafhanklike kwartaallikse publikasie bekendgestel is. Wegsleep was weer eens 'n merkwaardige sukses - in Junie 2008 het dit 'n tweemaandelikse tydskrif geword en sedert September 2009 verskyn dit maandeliks.

Wegsleep het ook 'n aktiewe webtuiste - www.wegsleep.co.za waar lede van sy aanlyngemeenskap spontane byeenkomste soos braais en kampeeruitstappies reël.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Zigi Ekron

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsbestuurder

Naam: Lynette Harding

Telefoon: 083 212 1876

Faks: 021 712 6712

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Danie Nell

Telefoon: 011 2634725

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • 82% van ons lesers val in LSM 8-10
  • The gemiddelde ouderdom van ons lesers is 38

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 109 124