Destiny Man

DESTINY MAN is in Junie 2009 deur Ndalo Media bekendgeste. Dit word ses keer per jaar, elke tweede maand uitgegee en het ook ’n interaktiewe besigheids- en lewensstyl webwerf, www.destinyman.com. DESTINY MAN is gemik op bekwame, self-versekerde, welgestelde, stylbewuste Suid-Afrikaanse besigheidsmanne. Die kleinhandelprys is R33.95.

Die DESTINY MAN webwerf, www.destinyman.com, is ’n sake-, leefstyl- en sosiale netwerk-webwerf, gemik op hoë-inkomste mans wat graag hul sake- en leefstylbelange wil verken en ontwikkel deur kontak met enersdenkende individue. Die webtuiste inkorporeer interaktiewe sosiale media platvorms met ’n inhoudsportaal, ten einde gebruikers in staat te stel om hulself én ander te bemagtig. Funksionaliteite sluit in ’n mentorprogram, gratis sake- en persoonlike profiele, gebeure, video-materiaal, skyfie-aanbiedings, blogs, forums, daaglikse sportsnuus en ekslusiewe daaglikse en weeklikse sake- en leefstyl inhoud.

Kontak ons

Posisie: Besturende Direkteur

Naam: Khanyi Dhlomo

Telefoon: +27 (0)11 300 6734

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Kojo Baffoe

Telefoon: +27 (0)11 300 6700

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Sakebestuurder

Naam: Elaine Chandler

Telefoon: +27 (0)11 300 6736

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Jeanne-Marie van Rooyen

Telefoon: +27 (0)11 300 6735

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bestuurder: Bemarking en besigheidsontwikkeling

Naam: Joanne Peltz

Telefoon: +27 (0)11 300 6740

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Die DESTINY MAN-leser is 25+, enkellopend, geleerd en sy loopbaan is vir hom belangrik.
  • Hy is ’n “mover and shaker”. ’n Oorweldigende 85% van DESTINY MAN lesers glo hulle kan alles bereik waarna hulle mik, in teenstelling met 75% van die SA manlike bevolking.
  • Hy is besorg oor sy voorkoms. Nagenoeg 59% (in vergelyking met 48% van die SA manlike bevolking) sê hulle sal eerder duur klere en skoene koop as goedkoper items. (Bron:  Futurefact 2007/ Reader survey 2009)
  • In March 2011, het DESTINY MAN se webtuiste (www.destinyman.com) sy 5 600ste geregistreerde gebruiker gekry, en op Facebook inspireer ons daagliks 10 500 aanhangers, en op Twitter het ons meer as 950 aanhangers.

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 109 504