Destiny

DESTINY is ’n hoë-inkomste sake- en leefstyltydskrif vir vroue. Dit is gerig op doelgerigte, stylvolle en intellektueel-nuuskierige vroue wat óf in die sakewêreld belangstel, óf aktief betrokke is in die sakesektor. As die eerste publikasie van sy soort in Suid-Afrika, poog DESTINY om die gaping te vul vir sake en finansiële inligting wat professionele sakevroue en entrepreneurs verbind, ondersteun en motiveer.
DESTINY is ’n maandelikse publikasie met ’n kleinhandelprys van R27.95.

DestinyConnect is ’n webwerf wat beide sake- en leefstylinhoud, én ’n sosiale netwerk bied aan veral vroue wat belang stel om hul sakebelange te ontwikkel deur kontak met enersdenkende individue. Die webtuiste inkorporeer interaktiewe sosiale media platvorms met ’n inhoudsportaal ten einde gebruikers in staat te stel om hulself én ander te bemagtig. Funksionaliteite sluit in ’n mentorprogram, gratis sake- en persoonlike profiele, video-materiaal, skyfie-aanbiedings, blogs, forums en eksklusiewe daaglikse en weeklikse aanlyn-inhoud.

Kontak ons

Posisie: Besturende Direkteur

Naam: Khanyi Dhlomo

Telefoon: +27 (0)11 300 6734

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redaksionele Direkteur

Naam: Ingrid Wood

Telefoon: +27 (0)11 300 6723

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Sakebestuurder

Naam: Elaine Chandler

Telefoon: +27 (0)11 300 6736

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Jeanne-Marie van Rooyen

Telefoon: +27 (0)11 300 6735

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bestuurder: Bemarking en Besigheidsontwikkeling

Naam: Joanne Peltz

Telefoon: +27 (0)11 300 6470

Faks: +27 (0)11 300 6767

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Jongste Nuus

Vinnige Feite

  • DESTINY se leserstal het gegroei van 34 000 tot 262 000 (AMPS 2010AB)
  • DESTINY se sirkulasie is 23 237(ABC Okt - Des 2010)
  • In die eerste jaar sedert dit bekendgestel is (September 2008 tot September 2009), het www.destinyconnect.com se basis van geregistreerde gebruikers gegroei met 50%.
  • Die DestinyConnect aanlyn-Mentorskapprogram, wat in September 2009 bekendgestel is, het tans meer as 2 500 geregistreerde gebruikers, wat met meer as 50 professionele mentors van regoor SA in kontak is.
  • Sedert Maart 2010 het die DestinyConnect Facebook-bladsy meer as 43 000 aanhangers.

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 109 504