Een van die bekendste eienskappe van hierdie tweemaandelikse publikasie, is die verskaffersgids: ’n omvattende lys van verskaffers en hul kontakbesonderhede, alfabeties gelys volgens produknaam, wat gereeld bygewerk word. Dit werk uitstekend vir laboratoriums wat toerusting wil aankoop of opgradeer.
Analytical Reporter word versprei na:
- Analitiese en industriële laboratoriums
- Patoloë – staat en privaat
- Hospitale, klinieke – staat en privaat
- Universiteite en tegnikons
- Navorsingsinstitute en munisipaliteite
- Tegnoloë, medies, kos en drank
- Myne
- Munisipaliteite
Kontak ons
Posisie: Besturende redakteur
Naam: Samantha Morgan
Telefoon: 082 218 6273
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Advertensies
Naam: Norma Smith
Telefoon: (011) 460 0123
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Kreatiewe Hoof
Naam: Angela Silver
Telefoon: (011) 217 3224
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Die tydskrif is in sy 28ste bestaansjaar
- Meer as 3 500 kopieë word per uitgawe versprei aan ’n leserskap van ongeveer 9 000.
- Die jongste ABC sypher is 3 278.