Environmental Management

Environmental Management lewer verslag oor ’n hele aantal belangrike onderwerpe onder die breë vaandel van biodiversiteit en ekosisteembestuur, water- en energiebesparing en afvalbestuur. Die beginsels van volhoubare ontwikkeling vorm die hoekstene van die tydskrif. Die beskerming van die ongelooflike biodiversiteit van ons plante- en dierewêreld en die bewaring van ons hulpbronne in die algemeen, vereis deeglike beplanning van projekte tydens die aanvangsfase en word beheer deur die omgewingsimpakbepaling regulasies.

Voortgesette bestuur by die konstruksie- en operasionele fase van projekte word beheer deur omgewingsbestuursplanne. Koolstofvoetspoorassessering as maatreël om klimaatsverandering te help versag is slegs een van vele omgewingsaspekte waaroor EM verslag lewer

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Carol Knoll

Telefoon: +27 (0)11 268 6723

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Johann Gerber

Telefoon: +27 (0)11 217 3205

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Joanne Lawrie

Telefoon: +27 (0)82 346 5338

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Goeienuusprojekte wat “beste praktyk” blootlê
  • Beheer van indringerspesies
  • Versagtende maatreëls t.o.v. klimaatsveranderings
  • Herwinningsoorsig
  • Rehabilitasieprojekte
  • Die  jongste  ABC syfer  is 3 120