Vervaardigers kan Front Shop benut om direkte bemarkingspogings met redaksionele inhoud en handelsnaambewustheid deur middel van advertensies te ondersteun. Dit is die ideale medium om te verseker dat bemarkingsveldtogte by apteke bevorder word. Die Aptekersassistent van die Jaar-kompetisie is ’n glansgeleentheid waaraan honderde apteekpersoneel deelneem en bied ’n gulde geleentheid aan verskaffers om produkkennis te bevorder. Die kompetisie stimuleer onmiddellike handelsmerk/naam-assosiasie en verhoog sodoende markaandeel. Front Shop het die PICA-toekenning 4 keer die afgelope 5 jaar ontvang vir die beste besigheid-tot-besigheid-tydskrif.
Kontak ons
Posisie: Redakteur
Naam: Isabel de Carvalho
Telefoon: +27 (0)82 826 1819
Posisie: Uitgewer
Naam: John Woodford
Telefoon: +27 (0)83 2994580
Posisie: Verkoopsbestuurder
Naam: Annette McFarlane
Telefoon: +27 (0)82 826 1620
Posisie: Bemarkingsbestuurder
Naam: Janine Chauveau
Telefoon: +27 (0)82 652 6816
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Navorsing het getoon dat ongeveer 90% van apteekpersoneel Front Shop bo ander tydskrifte vir apteke verkies. Die opname het ook getoon dat 93% van lesers Front Shop van voor tot agter lees en dat 86% van lesers Front Shop onbepaald bêre vir toekomstige verwysing.
- Die jongste ABC feite is 3 174






