Hierdie vaktydskrif fokus op tegnologiese ontwikkeling oor die hele spektrum van teikentoerusting aan die hand van omvattende tegniese artikels deur die produkverskaffers. ’n Verskeidenheid toerusting word in werklike projekte vertoon om die leser en eindgebruiker ’n oorsig te gee van die moontlikhede van die toerusting en besluitneming met betrekking tot die aankoop daarvan te vergemaklik. Vraagstukke binne die verskillende marksektore word aangespreek, veral deur middel van onderhoude met verskillende rolspelers in die bedryf. Dit sluit onder meer in gesondheid en veiligheid, regsnakoming en bedryfsaangeleenthede, sakeverwante aangeleenthede en maatskappy-suksesse.
Kontak ons
Posisie: Redakteur
Naam: Cherry Ellis
Telefoon: +27 (0)11 217-3223
Faks: +27 (0)86 296 8785
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsverteenwoordiger
Naam: Roelien Bakker
Telefoon: +27 (0)11 217 3105
Faks: +27 (0)86 297 2319
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Uitgewer
Naam: John Woodford
Telefoon: +27 (0)11 217 3202
Faks: +27 (0)86 271 4451
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Hierdie vaktydskrif word versprei aan ’n teikendatabasis van 3 700 bedryfspelers.
- Hire SA is die amptelike vaktydskrif van CASA (Cranes Association of SA).
- Dié vaktydskrif inkorporeer die tydskrifte Hire SA in Africa en Specialised Access.
- Die ‘Waar om te Huur/Waar om te Koop’-afdelings agter in die tydskrif verskaf kontakbesonderhede van die sleutelspelers in die huur- en oorspronklike-toerustingvervaardigersmark (OEM).
- Die jongste ABC sypher is 3 256.






