Leading Architecture & design

Leading Architecture & Design, ’n tweemaandelikse tydskrif gerig op Suid-Afrika se professionele ontwerpers, streef daarna om sy lesers onder die bekoring van die passievolle en uiteenlopende wêreld van argitektuur te bring. Artikels oor top plaaslike projekte en materiaalverwante artikels gee erkenning aan die menigvuldige vraagstukke wat dié bedryf en die wisselende behoeftes van sy beroepslui beïnvloed, en daarmee beoog die tydskrif om ’n nuttige hulpmiddel in die hand van elke praktiserende argitek en ontwerper te wees.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Gregg Cocking

Telefoon: +27 (0)82 870 6390

Faks: +27 (0)86 659 4248

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Johann Gerber

Telefoon: +27 (0)11 217 3205

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensiebestuurder

Naam: Lesley Shapiro

Telefoon: =27 (0)11 678 9777

Faks: +27 (0)86 508 8404

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • Leading Architecture & Design word versprei aan alle professionele persone binne die veld van argitektuur, waaronder argitekte, argitektoniese tekenaars, argitektoniese tegnoloë, senior argitektoniese tegnoloë, nie-praktiserende argitekte, binnenshuisontwerpers, ingenieurs, eiendomsontwikkelaars, bouers en bourekenaars.
  • Leading Architecture & Design word tweemaandeliks versprei aan ongeveer 5 000 lesers.
  • Leading Architecture & Design is beskikbaar op ’n intekenaarsbasis.
  • Die jongste ABC sypher is 5 069.