LMS

Vir meer as drie dekades het LMS ‘n relevante en aktuele mengsel van navorsingsnuus, beide plaaslik en internasionaal, sowel as bedryfsnuus gepubliseer om laboratorium-bestuurders, kopers, besluitnemers en ander senior laboratorium-personeel op hoogte van die huidige ontwikkelings te hou. As die ideale medium vir verskaffers om hul produkte uit te stal, fokus LMS se nuusblaaie op instrumentasie en die nuutste inligting vir ‘n wye gehoor, terwyl die handige en gebruikersvriendelike kopersgids ook kosbaar is vir beide verskaffers en vir laboratoriums wat nuwe produkte wil aanskaf.

 

Kontak ons

Posisie: Advertensieverkope en Redakteur

Naam: Alice Carrasqueira

Telefoon: +27 (0)11 217 3158

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewersbestuurder

Naam: Peter van Dyk

Telefoon: +27 (0)11 322 0975

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • LMS is 31 jaar oud.
  • LMS is die grootste verspreidingstydskrif in hierdie sektor
  • Die nuutste ABC-syfer is 5 562