Money Marketing

Money Marketing is ’n toonaangewende publikasie vir finansiële adviseurs wat fokus op finansiële beplanning, risikodekking en beleggingsaangeleenthede. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, van hoe om jou finansiële adviserende maatskappy te bestuur tot hoe om buitelands te belê.  Hierdie tydskrif is ’n moet vir  elke professionele beplanner.  Hierdie maandeliks tydskrif met ’n weeklikse e-nuusbrief bevat die nuutste, insiggewende inligting en heg groot waarde daaraan om waarde aan ons lesers se lewens toe te voeg en hul besighede te bevorder.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Patricia Holburn

Telefoon: +27 (0)11 615 7002

Faks: +27 (0)86 529 6073 (slegs SA)

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: John Woodford

Telefoon: +27 (0)11 217 3202

Faks: +27 (0)83 299 4580

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Lisa Vermaak

Telefoon: +27 (0)82 330 7701

Faks: +27 (0)86 668 3647 (slegs SA)

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Verspreiding: Gratis maandelikse verspreiding aan lede van die Finansiële Beplanningsinstituut van Suid-Afrika en uitgesoekte finansiële adviseurs.
  • E-nuusbriefverspreiding: Weeklikse verspreiding aan meer as 9 000 finansiële adviseurs, beleggingskundiges en beleggers.
  • Internasionale affiliasie:  ’n Handelsmerk van Centaur Publications, gegrond op die toonaangewende Money Marketing-publikasie in die VK.
  • Die jongste ABC sypher is 6 823.