PedMed

PedMed is ’n insiggewende, aktuele koerant in A3-formaat wat tweemaandeliks gepubliseer word. Die redaksionele span, onder leiding van prof. Keith Bolton en in samewerking met ons landwye span medewerkers, almal kundiges op eie gebied, stel PedMed saam en beskik oor uitstekende kennis van die SA gesondheidsbedryf.

Die redaksionele inhoud vind inslag by pediaters, algemene praktisyns en ander gesondheidsorgwerkers wat belangstel in pediatrie. Die artikels is insiggewend, lewendig en uiteenlopend.  Dié koerant dra nie VPO-artikels (voortgesette professionele ontwikkeling) nie, maar gee voorkeur aan kort, lesersvriendelike beriggies wat dokters geniet om te lees.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Karin Mosselson

Telefoon: +27 (0)11 787 4969

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Werner Lindeque

Telefoon: +27 (0)11 787 4969

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensie Verkope

Naam: Nadia Jonker

Telefoon: +27 (0)11 787 4969

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Werner Lindeque

Telefoon: +27 (0)11 787 4969

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • PedMed is die markleier en het die hoogste verspreiding in hierdie sektor
  • Dis die mees gereelde publikasie in hierdie sektor.
  • Die jongste ABC sypher  is 5 724.