SA Cardiology & Stroke Journal

Die SA Cardiology and Stroke Journal is ’n uitstaande publikasie waarin baie van die spesialiteite en onderwerpe verwant aan hartsiektes en beroerte bespreek word, byvoorbeeld diabetes, ophou met rook, hipertensie, cholesterol, goeie voeding, hoë bloeddruk en seksuele gesondheid. Hierdie kwartaallikse publikasie is veral gerig op kardioloë, neuroloë, geneeshere, pediaters, endokrinoloë, vaskulêre chirurge, dieetkundiges, kliniese assistente, SASCI, CASSA, SAHA en hoogvoorskrywende algemene praktisyns.

Die waarde van hierdie briljante publikasie aan alle kardioloë, interniste, hartchirurge, kliniese sielkundiges, aptekers en professionele persone op ander terreine van die geneeskunde met ’n belangstelling in kardiovaskulêre siektes, kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dis essensiële leesstof vir alle sake wat die hart raak.

Kontak ons

Posisie: Uitgewer

Naam: Charmaine Upton

Telefoon: +27 (0)11 217-3210

Faks: +27 (0)86 729 1490

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsverteenwoordiger

Naam: Trevor Kalil

Telefoon: +27 (0)11 217 3210

Faks: 0867291494

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsverteenwoordiger

Naam: Ilonka Moolman

Telefoon: +27 (0)11 217 3210

Faks: +27 (0)86 729 1491

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • ’n Kwartaallikse vaktydskrif (4 uitgawes per jaar)
  • Vaskulêre chirurge, dieetkundiges, kliniese assistente, SASCI, CASSA, SAHA en hoogvoorskrywende algemene praktisyns
  • Word uitgedeel aan afgevaardigdes by toepaslike kongresse (bv. SA Hart, hoë bloeddruk, NASA & SEMDSA)
  • ’n Leerhulpmiddel vir kliniese assistente (voortgesette mediese opleiding)
  • Suiwer nie-kommersieel (geen geforseerde redaksionele inhoud om advertensies te lok nie)
  • Kongres-inligting word voortdurend bygewerk (as hulp vir klante, dokters en organiseerders). ’n Sterk redaksionele raad (met verteenwoordiging uit elke spesialiteitsgebied)
  • Slegs plaaslike inhoud (vars, oorspronklike artikels)
  • Sirkulasiesyfer van 4 000 (kardioloë, neuroloë, dokters, pediaters, endokrinoloë)