Kontak ons
Posisie: Uitgewer:
Naam: Charmaine Upton
Telefoon: +27 (0)11 217 3210
Faks: +27 (0)86 729 1490
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsverteenwoordiger
Naam: Glenda Wright
Telefoon: +27 (0)11 217 3210
Faks: +27 (0)86 729 1492
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Die AMPTELIKE spreekbuis van die Oogheelkundige Vereniging van Suid-Afrika
- ’n Kwartaallikse vaktydskrif (4 uitgawes per jaar)
- ’n Sterk redaksionele raad (met verteenwoordiging uit elke provinsie)
- Slegs plaaslike inhoud (vars, oorspronklike artikels)
- Sirkulasiesyfer van 2 500 (oftalmoloë, ortoptiste, oftalmiese chirurge, hospitale, kliniese assistente, klinieke en hoogvoorskrywende algemene praktisyns) plus die volgende verenigings: Vereniging van Katarak- en Refraktiewe Chirurge, Retina SA, SA Optometrie-vereniging en SA Ortoptiste
- ’n Leerhulpmiddel vir kliniese assistente (voortgesette mediese opleiding)
-
- Kongres-inligting word voortdurend bygewerk (as hulpmiddel vir klante, dokters en organiseerders)






