’n Breë spektrum van onderwerpe met betrekking tot rumatologie, rehabilitasiemedisyne, immunologie, aansteeklike siektes asook ortopediese onderwerpe met betrekking tot rumatiese toestande, word bespreek. Dr. Ingram Anderson is tans die hoofredakteur en prof. Helmut Reuter vul die stoel van assistentredakteur by die Raad. Die doel van hierdie tydskrif is om suid-Afrikaanse spesialiste in rumatologie en verwante velde, op te voed. Die SARJ word sterk aanbeveel as ’n uitstekende bron van kennis vir diegene wat op hoogte wil bly met die nuutste medikasie, behandeling en ontwikkeling op die gebied van rumatologie.
Kontak ons
Posisie: Uitgewer
Naam: Charmaine Upton
Telefoon: +27 (0)11 217 3210
Faks: 086 729 1490
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsverteenwoordiger
Naam: Glenda Wright
Telefoon: +27 (0)11 217-3210
Faks: +27 (0)86 729 1492
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- ’n Kwartaalblad (4 uitgawes per jaar)
- ’n Sterk redaksionele raad (met verteenwoordiging uit elke provinsie)
- Slegs plaaslike inhoud (vars, oorspronklike artikels)
- Sirkulasiesyfer van 2 500 (rumatoloë, dokters, endokrinoloë, spesialiste in osteoporose en kliniese assistente)
- Uitgedeel aan afgevaardigdes by relevante kongresse (bv. SARAA)
- ’n Leerhulpmiddel vir kliniese assistente (voortgesette mediese opleiding)
- Kongres-inligting word gereeld bygewerk (as hulpmiddel vir klante, dokters en organiseerders)






