Hierdie maandelikse publikasie (Desember uitgesonder) ondersteun voortgesette opleidingsgeleenthede vir dokters en moedig die uitruil en verbreding van kennis aan. Die redaksionele raad is hoofsaaklik saamgestel uit prominente professore en dokters, asook ’n uitstaande voedingskundige (Me. René Smalberger M Sc Dietetics), wat almal hoog aangeslaan word op hul onderskeie vakgebiede. Hierdie publikasie dien ook as die amptelike spreekbuis van SAPPF (SA Forum vir Algemene Praktisyns in Privaatpraktyk) wat hulle toespits op die werklike uitdagings in ons gesondheidsorgstelsel wat spesialiste in die private sektor deesdae te beurt val.
Kontak ons
Posisie: Uitgewer
Naam: Charmaine Upton
Telefoon: +27 (0)11 217-3210
Faks: +27 (0)86 729 1490
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsverteenwoordiger
Naam: Trevor Kalil
Telefoon: +27 (0)11 217 3210
Faks: +27 (0)86 729 1494
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsverteenwoordiger
Naam: Ilonka Moolman
Telefoon: +27 (0)11 217 3210
Faks: +27 (0)86 729 1491
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Vinnige Feite
- ’n Maandelikse tydskrif (Desember uitgesonder - 11 uitgawes per jaar)
- Groot redaksionele raad (al die leiers in elke spesialiteitsgebied)
- Slegs plaaslike inhoud (vars, oorspronklike artikels)
- 60% redaksionele inhoud teenoor 40% advertensies
- Uitgedeel aan afgevaardigdes by kongresse
- Hoogs akademies (geskryf deur spesialiste vir spesialiste)
- ’n Leerhulpmiddel vir kliniese assistente (voortgesette mediese opleiding)






