What's New Doc

Die redaksionele inhoud van hierdie sprankelende tweemaandelikse A3-grootte mediese tydskrif sluit kort en kragtige, maklik verstaanbare mediese artikels oor aktuele onderwerpe in wat praktiese nut het vir besige mediese spesialiste, dokters en aptekers in privaat praktyke. Met sy duidelike Suid-Afrikaanse aksent, verhoog What’s New Doc die waarde van sy goed gebalanseerde inhoud met nuttige kommentaar deur hoogaangeskrewe plaaslike deskundiges en bydraes deur top mediese skrywers.

Onderwerpe dek die impak van nuwe kliniese tendense, gesondheidsorgwetgewing, die aanwending van nuwe mediese tegnologie en die jongste ontwikkelinge op die gebied van praktykbestuur. Verder verskaf Forefront nuus oor die jongste vooruitgang op die gebied van medisyne, Research Briefs skets nuwighede wat mediese navorsing betref, terwyl Legislative Updates bondige nuus oor gesondheidhervorming en regsaspekte in die mediese omgewing bied. ’n Ekstra bonus is WND se informele leefstylseksie, met bydraes deur bekroonde skrywers oor onderwerpe soos reis, motorsake en ontspanning.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Lauren Copley

Telefoon: +27 (0)71 190 1221

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Char Upton

Telefoon: +27 (0)11 217 3214

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsverteenwoordiger

Naam: Fran Beamish

Telefoon: +27 (0)11 217 3120

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Sirkulasie/Verspreiding

Naam: Jenny de Beer

Telefoon: +27 (0)11 217 3019

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • 'n A3 mediese tydskrif met vars benadering
  • Byderwetse uitleg
  • Gehaltedrukwerk
  • Kort en bondige redaksionele inhoud
  • Gehaltebeeldmateriaal
  • Verspreiding 13 500
  • Word versprei aan spesialiste, algemene praktisyns in private praktyk en kleinhandelapteke