Real

Real-tydskrif skakel met sy lesers deur ‘n unieke persoonlike redaksionele stem. Real is ‘n goeie vriendin, ‘n suster of ‘n langterm-verhouding, ‘n vertroueling en ‘n gids wat verstaan “wie ek is, waar ek is, en wat ek regtig nodig het om sukses te behaal”. Real bring emosionele en inspirerende ware stories wat intieme uitvoerige besonderhede bevat in die eerste persoon bymekaar,  wat tydloos en inspirerend bly. Dit verskaf vernuwing en leiding oor toeganklike mode en skoonheid met raad-gedrewe blaaie wat slegs regte vroue insluit en vertoon.

Dit weerspieël en verteenwoordig regte lewens, en bied relevante idees en raad wat diepgewortel is in lesers se daaglikse ervarings. Real het 'n diep verhouding met sy lesers opgebou wat gebaseer is op hoe dit op 'n betekenisvolle manier inspireer en inlig. Real besit 'n spesiale en belangrike plek in die hede en toekoms van lesers se lewens en loop 'n lang pad saam met hulle.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Liezl De Swardt

Telefoon: +27 (0)11 322 0996

Faks: +27 (0)11 322 0700

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Dudu Mvimbi-Leshabane

Telefoon: +27 (0)11 505 5690

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingshoof

Naam: Mpho Nkomonde

Telefoon: +27 (0)11 505 5600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder (Durban)

Naam: Sue Coombs

Telefoon: +27 (0)11 505 5625

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder (Cape Town)

Naam: Ryan Stramrood

Telefoon: +27 (0)21 685 3838

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoof van Korporatiewe Kommunikasie

Naam: Tamryn Drysdale

Telefoon: +27 (0)11 505 5600

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 103 576