SA Tuin Paleis

SA Tuin Paleis is propvol tuine wat jou inspireer en bied groentjies sowel as ervare tuiniers praktiese tuinmaak-artikels. Sterre in die tuinwêreld skryf elke maand vir die tydskrif: Margaret Roberts het twee gereelde bydraes: “Organies gesond” en “Krui van die maand”; Keith Kirsten wys tuine wat hom beïndruk, en Ludwig Taschner deel sy skatkis van kennis oor rose. Die kleurryke dekor-afdeling hou lesers op hoogte van wat in die dekorwêreld gebeur, en die watertand-resepte wissel van “Vinnig & maklik” en kinder-kookkuns tot haute cuisine. Die lekker selfdoen- en kunsvlyt-projekte vir binne en buite wys vir jou stap vir stap wat om te doen.

SA Tuin Paleis/SA Garden word maandeliks gepubliseer en die kleinhandelsprys is R31,95.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Liezl de Swardt

Telefoon: +27 (0)11 322 0996

Faks: +27 (0)11 322 0700

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Mede-uitgewer

Naam: Nikki Ruttimann

Telefoon: +27 (0)11 217 3047

Faks: +27 (0)86 509 5895

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Lizette Jonker

Telefoon: +27 (0)11 217 3061

Faks: +27 (0)86 297 0379

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Assistent-redakteur

Naam: Amanda van Wyngaardt

Telefoon: +27 (0)11 217 3071

Faks: +27 (0)86 297 0379

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensie-bestuurder

Naam: Susan Pienaar

Telefoon: +27 (0)11 322 0739

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 118 444