SARIE KOS

SARIE KOS praat kos – en die gesprek is watertand en trots Suid-Afrikaans. Die tydskrif is vir elkeen wat inspirasie put uit smaak en aromas en hul geliefdes wil trakteer op kos wat reg uit hul hart kom. Geen fieterjasies nie, net goeie, eerlike en smaaklike kos, gesonde oplossings vir diegene wat die wonderwêreld van kos geniet. SARIE KOS verskyn ses keer per jaar en sluit in Junie/Julie ’n spesiale ‘Vir mans’-uitgawe in.

Webtuiste: www.sarie.com

SARIE KOS verskyn tweemaandeliks en kos R38,95.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Liezl De Swardt

Telefoon: +27 (0)11 322 0996

Faks: +27 (0)11 322 0700

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Mede-uitgewer

Naam: Marina Smith

Telefoon: +27 (0)21 446 5075

Faks: 086 530 8712

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Michelle Van Breda

Telefoon: +27 (0)21 446 5128

Faks: 086 530 8712

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Kosredakteur

Naam: Barbara Joubert

Telefoon: +27 (0)21 446 5134

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsprojekbestuurder

Naam: Emtia Morrison

Telefoon: +27 (0)21 446 5124

Faks: 0862967934

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Susan Pienaar

Telefoon: +27 11 322 0739

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Tina Magondo

Telefoon: +27 11 322 4768

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 103 664