SARIE WOON

SARIE WOON fokus op die atmosfeer en spesiale oomblikke in jou woonarea, en bied die beste in dekor (plaaslik en internasionaal) met slim handwerk- en selfdoenidees om die eg Suid-Afrikaanse lewenstyl vas te vang. Dikwels kan net ’n eenvoudige idee jou huis in ’n liefdevolle tuiste omskep. Die tydskrif is vol wonderlike idees en voorbeelde van die kreatiewe en innoverende idees in gewone Suid-Afrikaners se huise.

Webtuiste: www.sarie.com

SARIE WOON verskyn jaarliks en kos R38,95.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Liezl De Swardt

Telefoon: +27 (0)11 322 0996

Faks: +27 (0)11 322 0700

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Mede-uitgewer

Naam: Marina Smith

Telefoon: +27 (0)21 446 5075

Faks: +27 (0)86 530 8712

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Michelle Van Breda

Telefoon: +27 (0)21 446 5128

Faks: +27 (0)86 530 8712

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingsprojekbestuurder

Naam: Emtia Morrison

Telefoon: +27 (0)21 446 5124

Faks: +27 (0)86 296 7934

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Susan Pienaar

Telefoon: +27 (0)11 322 0739

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Tina Magondo

Telefoon: +27 (0)11 322 4768

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 103 664