seventeen

seventeen is die wêreld se toptienertydskrif en elke uitgawe is propvol mode-, skoonheids- en gesondheidsartikels, die warmste vermaak asook die jongste nuus oor bekendes. Dis elke tienermeisie se lewensgids. Dit bied ’n volle driedimensionele handelsmerk-ervaring deur middel van gedrukte skrif, selfoon en die internet. Die teikengroep is 13 tot 21 en is een van die mees invloedryke stemme in die Suid-Afrikaanse jeugkultuur vandag. 

Webtuiste: www.seventeen.co.za
Selfoonwebtuiste: seventeen.mobi

seventeen verskyn 10 keer per jaar en kos R27,95.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Liezl De Swardt

Telefoon: +27 (0)11 322 0996

Faks: +27 (0)11 322 0700

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Mede-uitgewer

Naam: Melanie Fortuin-Durr

Telefoon: +27 (0)446 5265

Faks: +27 (0)21 446 5060

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Khwezi Magwaza

Telefoon: +27 (0)21 446 1232

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Susan Pienaar

Telefoon: +27 (0)11 322 0739

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Tina Magondo

Telefoon: +27 (0)11 322 4768

Faks: +27 (0)11 322 0744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • 99% van lesers vertrou seventeen en sal dit vir hul vriende aanbeveel
  • 61% van lesers versamel seventeen elke maand
  • 40% van lesers sê hulle stel belang in en kyk na al die advertensies in seventeen
  • 22% van lesers gee hul kopie van seventeen vir vyf of meer vriende elke maand
  • 54% van lesers koop elke maand hul eie kopie van seventeen
  • 51% van lesers spandeer sowat een uur aan die lees van die tydskrif
  • seventeen is vanjaar sewe jaar oud

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 103 578