True Love

True Love is die ikoniese Suid-Afrikaanse mode, skoonheid en leefstyltydskrif vir swart vroue. Dit is die handbook en stylgids vir vroue wat glo dat hul tydskrif stylvol en gedagteprikkelend moet wees. True Love is ‘n noodsaaklike bykomstigheid wat inspireer, kommentaar lewer, onthaal en raad gee vir die moderne Afrika-vrou. Dit daag lesers uit met in-diepte artikels, en fokus op onderwerpe wat debat en gesprekke stimuleer. Spesiale ondersoekende berigte en rubrieke word gekombineer met stylvolle en sexy mode- en skoonheidsblaaie wat Suid-Afrikaanse styl definieer. True Love wil lesers stoot tot waar hulle wil wees, en hulle uitdaag en help om die volgende groot stap te neem om daar te kom om sodoende lewens van die gewone tot die merkwaardige te verander.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Lerato Tshabalala

Telefoon: +27 (0)11 505 5658

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Liezl De Swardt

Telefoon: +27 (0)11 322 0996

Faks: +27 (0)11 322 0700

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Besturende Uitgewer

Naam: Lindsay Cilliers

Telefoon: +27 (0)11 505 5629

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Produkbestuurder (Navrae oor verkope)

Naam: Michelle Kaplan

Telefoon: +27 (0)11 505 5622

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Mpho Nkomonde

Telefoon: +27 (0)11 505 5610

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Praat met ons!

Subskripsie & Aflewerings

0860 103 666