Veilige aanlyn-inkopies met PayU

Aanlyn-inkopies is veilig met PayU, ‘n maatskappy wat veilige transaksies in e-handel beveorder en reeds vir meer as ‘n dekade deur SA-besighede vertrou word.