Via Afrika & digitale opvoeding in Suid-Afrika

Via Afrika se inhoudsbestuurder Micheal Goodman verduidelik op eNCA se The Tech Report hoe die groep probeer om van die land se opvoedkundige probleme deur middel van tegnologie op te los.