Via Afrika se digitale opleidingsentrums

Via Afrika poog om ‘n gaping te vul in onderwys, deur kinders in alle gebiede, stedelik en landelik, tegnologies toe te rus. Die uitvoerende hoof van Via Afrika, Christina Watson het met Dagbreek gesels oor dié projek.