Werk Vir Ons

Media24 is trots op die talentvolle spanne en individue in ons besigheid. Ons belê in die werwing, ontwikkeling en beloning van toppresteerders en die resultate is sigbaar in ons bekroonde publikasies.

Media24 Loopbane

Beurse vir Joernaliste en Internskapprogram vir Gegradueerdes in Media

As jy daarvan droom om die toekennings as joernalis in te ryg, of as jy 'n gegradueerde is wat 'n loopbaan in die media wil begin, bied Media24 'n geleentheid vir jou in een van twee opwindende programme.

Besoek www.careers24.com/media24grads/ vir meer inligting oor ons Beurse vir Joernaliste en Internskapprogram vir Gegradueerdes in Media.