Ons dek ’n wye verskeidenheid van onderwerpe op insiggewende wyse; van bedryfsverwante sake tot vriendelike verslaggewing omtrent nuwe winkels wat oopmaak en gebeure in die hardeware- en doen-dit-self-bedryf. Redaksionele inhoud is daarop gerig om die kleinhandelaar te help om sy sakeonderneming so suksesvol moontlik te bestuur deur te fokus op plaaslike en internasionale tendense/gebeurtenisse, nuwe produkte, verkope en bemarkingswenke. Sodoende verseker ons dat ons lesers en hul klante altyd op hoogte van sake is met wat in hierdie dinamiese bedryf gebeur.
Contact us
Position: Editor
Name: Johann Gerber
Phone: +27 (0)11 217 3205
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Sales Executive
Name: Natalie Sanders
Phone: +27 (0)82 450 2317
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Rate Card
Fast Facts
- DIY Trade News is die enigste publikasie wat al die rolspelers in die hardeware- en doen-dit-self-bedryf bereik en word ondersteun deur plaaslike en internasionale bydraers.
- Suid-Afrika se grootste doen-dit-self-B2B-titel
- Meer as 21 jaar van nuus en tendense aan die hardewarebedryf
- Die enigste publikasie wat na alle gebeurtenisse in die bedryf uitgenooi word
- Die voorkeur mediavennoot van Suid-Afrika se enigste hardeware-handelsekspo – Hardex
- DIY Trade News se reikwydte strek so ver as Afrika, die EU, Australië en die VSA.
- Die jongste ABC sypher is 3 541.






