Die DESTINY MAN webwerf, www.destinyman.com, is ’n sake-, leefstyl- en sosiale netwerk-webwerf, gemik op hoë-inkomste mans wat graag hul sake- en leefstylbelange wil verken en ontwikkel deur kontak met enersdenkende individue. Die webtuiste inkorporeer interaktiewe sosiale media platvorms met ’n inhoudsportaal, ten einde gebruikers in staat te stel om hulself én ander te bemagtig. Funksionaliteite sluit in ’n mentorprogram, gratis sake- en persoonlike profiele, gebeure, video-materiaal, skyfie-aanbiedings, blogs, forums, daaglikse sportsnuus en ekslusiewe daaglikse en weeklikse sake- en leefstyl inhoud.
Contact us
Position: Besturende Direkteur
Name: Khanyi Dhlomo
Phone: +27 (0)11 300 6734
FAX: +27 (0)11 300 6767
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Redakteur
Name: Kojo Baffoe
Phone: +27 (0)11 300 6700
FAX: +27 (0)11 300 6767
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Sakebestuurder
Name: Elaine Chandler
Phone: +27 (0)11 300 6736
FAX: +27 (0)11 300 6767
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Verkoopsbestuurder
Name: Jeanne-Marie van Rooyen
Phone: +27 (0)11 300 6735
FAX: +27 (0)11 300 6767
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Position: Bestuurder: Bemarking en besigheidsontwikkeling
Name: Joanne Peltz
Phone: +27 (0)11 300 6740
FAX: +27 (0)11 300 6767
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Rate Card
Latest News
Fast Facts
- Die DESTINY MAN-leser is 25+, enkellopend, geleerd en sy loopbaan is vir hom belangrik.
- Hy is ’n “mover and shaker”. ’n Oorweldigende 85% van DESTINY MAN lesers glo hulle kan alles bereik waarna hulle mik, in teenstelling met 75% van die SA manlike bevolking.
- Hy is besorg oor sy voorkoms. Nagenoeg 59% (in vergelyking met 48% van die SA manlike bevolking) sê hulle sal eerder duur klere en skoene koop as goedkoper items. (Bron: Futurefact 2007/ Reader survey 2009)
- In March 2011, het DESTINY MAN se webtuiste (www.destinyman.com) sy 5 600ste geregistreerde gebruiker gekry, en op Facebook inspireer ons daagliks 10 500 aanhangers, en op Twitter het ons meer as 950 aanhangers.