Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Careers24

Careers24 is een van Suid-Afrika se vooraanstaande loopbaanportale wat werksgeleenthede van verskydenheid werkgewers lys, asook honderdduisende kandidate op ‘n maandelikse basis lok.
Posisies gelaai op Careers24 word versprei oor Suid-Afrika se voorste internet-netwerk, 24.com, wat meer as drie miljoen Suid-Afrikaanse blaaiers elke maand bereik. Ons werkverspreidingsnetwerk sluit baie van Suid-Afrika se top-webtuistes in - insluitende News24, Sport24 en kalahariads.net.

 


 

Contact us

Position: Algemene en Verkoopsnavrae

Phone: 011 715 8014

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it