Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Health24

Health24.com, Suid-Afrika se vernaamste gesondheidsinhoudwebblad, bied wêreldklasingligting en interaktiewe nutsgereedskap vir diegene wat gesondheidskwessies beter wil verstaan of die selfvertroue wil hê om ingeligte besluite te neem om ‘n gesonde leefstyl te ondersteun.

Die inhoud van die webwerf is medies hersien en gebruikersvriendelik, en dek ’n breë spektrum algemene onderwerpe, soos gesondheid, dieet en voedsel, sielkunde en leefstyl. ’n Groot databasis met siektes en toestande bied inligting aan almal – van diegene wat pas gediagnoseer is tot mense op soek na die nuutste navorsing. Daar is ook interaktiewe hulpmiddels wat gebruikers help om hulle eie gesondheid te monitor.  Die webwerf spog met meer as 40 deskundiges – insluitende ’n seksuoloog, ’n hoofpyn deskundige, ’n omgewingsgesondheid deskundige en ’n dieetkundige – wat almal regstaan om gebruikers se vrae te beantwoord. Health24 sluit ook aktiewe forums in waar gebruikers “bymekaar kan kom” en vrae kan vra of ander gebruikers se  vrae kan beantwoord.

Contact us

Position: Hoofbestuurder

Name: Danie Pauw

Phone: +27 (0)21 468 8278

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Redakteur

Name: Adele Hamilton

Phone: +27 (0)21 468 8294

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Bemarking

Name: Nadia Boucher

Phone: +27 (0)21 468 8430

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensies

Name: Space Station

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Rate Card

Fast Facts

  • Meer as 300 000 vrae is reeds deur deskundiges op Health24 se interaktiewe forums beantwoord.
  • Die mediese inhoud op Health24 word gereeld deur van die land se top spesialiste hersien.
  • Die besigste afdeling op health24 is diet & nutrition (dieet & voeding).