a
Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

News24

DIE JONGSTE NUUS. EERSTE.
News24 is Suid-Afrika se voorste digitale nuushandelsmerk en bereik meer as 1,3 miljoen mense oor verskeie multitoestelle. Van die web tot selfone tot interaktiewe TV, Suid-Afrikaners besoek News24 om by te hou met wat plaaslik en internasionaal gebeur. Bestendige groei in die dekking van algemene nuus, sake, sport en ander groot belangstellingsgebiede oor die afgelope jaar het News24 geposisioneer as die voorkeurbestemming vir die meerderheid aanlyn-Suid-Afrikaners.

Regdeur die dag besoek diegene wat die jongste inligting verlang die News24-gemeenskap – die grootste digitale nuusgemeenskap in Suid-Afrika – om nuus te lees, asook vir interaksie met ander lesers, om foto’s op te laai en vir artikels en menings rakende die jongste hoofopskrifte en kwessies wat Suid-Afrika en die wêreld raak.

Contact us

Position: Hoofredakteur

Name: Jannie Momberg

Phone: +27 (0)21 468 8249

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Dag-redakteur

Name: Estrelita Moses

Phone: +27 (0)21 468 8253

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Bemarking

Name: Nadia Boucher

Phone: +27 (0)21 468 8430

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensies

Name: Space Station

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Rate Card

Fast Facts

  • News24 is Suid-Afrika se grootste digitale nuushandelsmerk
  • Bereik maandeliks meer as 2 miljoen mense