Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Nuus24

VARS NUUS. EERSTE
Nuus24 is Suid-Afrika se leidende aanlyn-nuuswebwerf wat meer as 350 000 gebruikers per maand oor verskeie platforms  bereik. Van die internet tot selfoongebruik – Nuus24 is die gekose nuusbron vir Afrikaanse interngebruikers wat op hoogte wil bly van die varsste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Bestendige groei oor die afgelope ses maande in die dekking van algemene nuus, sowel as sport-, sake, vermaak- en ander gebeure het Nuus24 gevestig as dié webwerf vir Afrikaanse nuus soos dit breek. Dwarsdeur die dag kan gebruikers Nuus24 besoek vir die jongste nuus en hoogtepunte, en kan hulle ook aktief deelneem aan die nuuswêreld deur hulle eie foto’s, stories en blogs te publiseer. ‘n Platform vir die gebruikers om hulle sê in ‘n forum te sê, is ook geskep en die werf het tot een van die grootste Afrikaanse webwerwe in die land gegroei.

Contact us

Position: Uitgewer

Name: Deidre Ingpen

Phone: +27 (0)21 468 8301

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Redakteur

Name: Heinz Oldewage

Phone: +27 (0)21 468 8181

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Bemarking

Name: Nadia Boucher

Phone: +27 (0)21 468 8430

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Position: Advertensies

Name: Space Station

Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Fast Facts

  • Nuus24 is Suid-Afrika se vinnigste-groeiende Afrikaanse nuuswebtuiste
  • Dit is op twee na die grootste Afrikaanse webtuiste op die internet